Klik op onderstaande woorde om na die betrokke poste te gaan. Hierdie "eindtyd onderwerpe" was vroeƫr deel van die WareChristene Bybelstudie blog, maar is later eenkant geskuif in 'n afsonderlike blog omdat sommige van die eindtyd onderwerpe interpretasie insluit. Al die poste wat oorspronklik oorgeskuif is word weer hersien en met die tyd gepos, en daar word ook deurgaans gewerk aan hierdie poste... (sekere urls mag bv. somtyds nie werk nie, omdat dit per geleentheid "revert" word terwyl eksta inligting daarop geplaas word).
Neem kennis dat, wat eindtyd onderwerpe aanbetref, sommige inligting gaan oor interpretasie - en moet so hanteer word!
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------