Let wel dat bg. pos "wie oorwin sal beklee word met die wit klere"
nou oorgeskuif het na die Eindtyd Onderwerpe blog:
'n Aanlyn Verklarende Hulpmiddel van opsommings oor spesifieke onderwerpe uit die Bybel, spesifiek opgestel vir gebruik in Sondagskool. Die skrywer is behoorlik ingestel op "konteks", "waarheid" en "basiese beginsels van Christenskap".