Wys tans plasings met die etiket tempel. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket tempel. Wys alle plasings

Woensdag 10 Mei 2017

Eindtyd Onderwerpe

Alle "Eindtyd onderwerpe" op hierdie blog is onlangs geskuif na 'n nuwe adres:  http://eindtydonderwerpe.blogspot.co.nz/. Sekere van hierdie onderwerpe het kort opsommings op die Sondagskool blog en kan dus vir eers daar verkry word...

------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Die volgende onderwerpe is oorgeskuif maar nog nie "gepos" nie 
- word met die tyd hersien, byvoegings gemaak, en ekstra moontlike interpretasies met die tyd bygevoeg:

-OPSTANDING/"WEGRAPING"
-LYS EINDTYD ONDERWERPE
-OLYFBERG
-EERSTE SEEL (konteks skrifte)
-TWEEDE SEEL (konteks skrifte)
-DERDE SEEL (konteks skrifte)
-VYFDE SEEL (konteks skrifte)
-VIERDE SEEL (konteks skrifte)
-SESDE SEEL (konteks skrifte)
-DAN. 2,7,8,11 / OPENB. 12,13,17
-SLEUTELGEBEURE OPENB. 11 - 21
-SEWENDE SEEL (konteks skrifte)
-OPSOMMING - TYD VAN SLEUTELGEBEURE
-WIE OORWIN SAL BEKLEE WORD MET WIT KLERE: http://eindtydonderwerpe.blogspot.co.nz/2017/05/wie-oorwin-sal-beklee-word-met-wit-klere.html
-WANNEER JESUS TERUGKOM, SAL HY WEL DIE GELOOF OP AARDE VIND?
-EN DIT SAL VIR JULLE UITLOOP OP 'N GETUIENIS...
-AAN HOM WAT OORWIN SAL EK GEE OM SAAM MET MY TE SIT...
-WIE IS DIE KORING EN DIE KAF?
-WAT BETEKEN DIT OM GEREED TE WEES?
-SOOS 'N DIEF IN DIE NAG
-WAT IS DIE DOEL VAN DIE "WEGRAPING"?
-WIE IS DIE SKAPE EN DIE BOKKE?
-WIE IS DIE KORING EN DIE ONKRUID?
-DIE WEDERKOMS
-TOT DIE SONDE VOL IS
-HET DIE EERSTE GEMEENTES GEGLO DAT JESUS IN HULLE TYD SOU TERUGKOM?
-DIE HERE WEET OM DIE GODSALIGES UIT VERSOEKING TE VERLOS
-VOLGORDE EINDTYD GEBEURE
-ONS MOENIE SY WEDERKOMS VERHAAS NIE
-DIE WAT HULLE LEWE VERLOOR SAL DIT WEN
-IS DIE KERK DIE BRUID VAN CHRISTUS?
-HOE VERGELYK DIE VERSKILLENDE EINDTYDSKRIFTE MET MEKAAR?
-NOG 'N OPSOMMING VAN EINDTYD ONDERWERPE
-KENMERKEND VAN DIE EINDTYE
-GAAN UIT HAAR UIT MY VOLK
-IS DIE KERK BESIG OM TE OES?
-WAARNA VERWYS DIE TERM OES IN DIE SKRIF?
-MAAK VIR JULLE VRIENDE DEUR DIE ONREGVERDIGE MAMMON?
-HOEKOM SKEI DIE HERE NIE NOU AL DIE KORING EN DIE ONKRUID NIE?
-ONS MOET LEEF ASOF JESUS CHRISTUS SE WEDERKOMS NABY IS
-WANNEER IS DIE EINDE VAN DIE WERELD?
-DIE TEMPEL VAN GOD
-JESUS CHRISTUS SE KONINKRYK
-DIE BRUILOF VAN DIE LAM / DIE MAALTYD / DIENSKNEGTE
-HY SIT KONINGS AF EN STEL KONINGS AAN
-DIE ANTICHRIS
-DIE VALSE PROFEET
-VERDERE AANTEKENINGE OOR BABILON
-42 MAANDE
-JULLE IS MEER WERD AS BAIE MOSSIES
- DIE TYD IS NABY
-WAT BEDOEL "AAN HOM WAT OORWIN"?
-EINDTYDSKRIFTE WAT MAKLIK VERWAR WORD
-HET ONS GEMAAK KONINGS EN PRIESTERS...
-WANT EERS MOET DIE AFVAL KOM
-WAARDEUR WORD DIE VRUG VAN DIE GELOWIGE BEINVLOED
-GOEIE VRUG EN GOEIE WERKE
-MOENIE OORDEEL / VEROORDEEL NIE
-HIERDIE EEU / VOLGENDE EEU
-JERUSALEM
-NUWE JERUSALEM

Dinsdag 08 September 2015

Verdere aantekeninge oor Die Tempel (van God)


Wanneer verwys die woord "tempel" in die Skrif na 'n fisiese?, en wanneer na 'n geestelike? In hierdie pos bestudeer ons die gebruik van die woord tempel (veral in die N.T.), en kyk na die verskillende Griekse woorde wat vir "tempel" gebruik word in die verskillende skrifte, asook is konteks natuurlik belangrik. Vir 'n vorige studie oor "Die Tempel van God" (wat soos bybelstudie is), gaan na: https://warechristene.blogspot.com/2012/12/die-tempel-van-god.html.

Rol af vir die volgende opsommings:
- Inleiding en Opsomming.
- Die Griekse woorde waarop ons inkyk.

----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
INLEIDING en OPSOMMING:

Die rede waarom hierdie studie belangrik is is omdat die slotsom daarvan 'n aanduiding kan gee van of die tempel waarvan ons lees in Openb. 11:1 (waar die tempel van God gemeet word...) en 2 Thess. 2:4 (die teëstander wat in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is....) inderdaad 'n fisiese tempel is of 'n geestelike? Baie (eintlik meeste) geleerdes is van mening dat dit na 'n letterlike tempel verwys ('n derde tempel in die laaste dae);  maar daar is die wat van mening dat dit verwys na 'n geestelike omdat waar daar oor die fisiese tweede tempel gepraat word, 'n ander Griekse woord gebruik word as in bv. Openb. 11:1 en 2 Thess. 2:4.  In skrifte oor die fisiese tweede tempel, word bv. G2411 meeste van die tyd gebruik (alhoewel nie altyd nie), maar in beide (Openb. 11:1 en 2 Thess. 2:4) word G3485 gebruik...  Dit is ook interessant dat G3485 gebruik word in die skrifte waar die liggaam soos 'n tempel voorgestel word (wat natuurlik verwys na die geestelike)(Matt. 26:61; 27:40; Mark. 14:58; 15:29; Joh. 2:19,21; 1 Kor. 3:16,17; 6:19; 2 Kor. 6:16; Ef. 2:21);  dit dan ook waarom sommige reken dat die tempel in Openb. 11 liewer na 'n geestelike as na 'n letterlike verwys (in hierdie pos probeer ons dit uitklaar). Hierdie is die 4 Griekse woorde waarop ons gaan inkyk:

-  G2411: ( ἱερόν hieron (hee-er-on') - 'n heilige plek vd tempel - tempel. 

-  G3485: ( ναός naos (nah-os') - van die basis "ναίω naiō" (waar leef); 'n heiligdom of tempel.

-  G3624: ( οἶκος oikos (oy'-kos) - 'n leefplek; huis, tempel.

-  G1493: ( εἰδωλεῖον eidōleion (i-do-li'-on) - afgodstempel.

Bg. in ag geneem, is dit interessent om te merk dat alhoewel  G2411 in meeste skrifte gebruik word waar verwys is na die fisiese tempel (soos in Matt. 4:5, 12:5, 21:12 ens.), gebruik ook verskeie ander skrifte G3485 wanneer verwys word na die fisiese tempel!; bv. in Mark. 15:38:  -"En die voorhangsel van die tempel (G3485) het in twee geskeur van bo tot onder".  Kyk ook Matt. 23:16,17 waar word G3485 gebruik, alhoewel dit na die fisiese verwys:
-(Mat 23:16)  Wee julle, blinde leiers, julle wat sê: Elkeen wat sweer by die tempel—dit is niks nie; maar elkeen wat sweer by die goud van die tempel, hy is gebonde.
-(Mat 23:17)  Julle dwase en blindes, want wat is meer: die goud, of die tempel wat die goud heilig?
Sou ons veronderstel dat G3485 slegs 'n geestelike verwysing het (soos sommige beweer), dan maak dit nie sin waarom dit in hierdie spesifieke skrifgedeeltes gebruik is nie (bv., dit is duidelik dat die voorhangsel van die tempel in Mark. 15:38 (ook Matt. 27:51; Luk. 23:45) verwys het na die voorhangsel van die fisiese (tweede) tempel (nie 'n geestelike tempel nie). Dit is tog ook duidelik dat die verwysing na die tempel in Matt. 23:16,17 verwys na die fisiese tempel...  (dit wil dus nie voorkom of hierdie skrifte verwys na 'n geestelike tempel nie, tog is G3485 gebruik).  Kyk gerus ook na Matt. 23:21 en 35, Luk. 1:9, 21, 22, waar G3485 ook gebruik is Mat 27:5 - "En hy het die silwerstukke in die tempel (G3485)  neergegooi en weggeloop en homself gaan ophang". (duidelik word hier na die fisiese tempel verwys, nie 'n geestelike nie). 

Waar die Griekse woord nah-os'(G3485) dus gebruik word kan dit verwys na sowel 'n fisiese tempel as 'n geestelike.  DUS, wat Openb. 11:1 en 2 betref kan dit verseker verwys na 'n fisiese tempel, en dit beskryf selfs fisiese dinge bv. dat dit in die heilige stad is en die voorhof nie gemeet moet word nie omdat dit aan die heidene gegee is, en dat hulle die heilige stad 42 maande lank sal vertrap... (dit klink beslis nie of dit praat van 'n geestelike tempel soos sommige beweer nie). Daar is ook mense wat beweer dat die tempel daar verwys na 'n heidense tempel (?). Ons moet nie dink dat omdat G3485 se betekenis o.a. kan verwys na enige tempel, die tempel in Openb. 11 na 'n heidendse tempel verwys nie (konteks is belangrik!), want die woorde "die tempel van God" word spesifiek daar gebruik (en meer as dit..., G2411 is terloops nie 'n woord wat uitsluitlik vir die tempel van God gebruik word soos sommige beweer nie;  vgl. dit Hand. 19:27). Tereg is 'n fisiese tempel in hierdie bedeling nie nodig wat altare en offers aanbetref nie (en die weergeborene se liggaam is soos 'n tempel - waar die Here teenwoordig is deur Sy Heilige Gees), maar dit beteken nie dat 'n fisiese nie gebou kan word of die tempel wat gebou word in Openb. 11 'n heidense is nie... Vgl. dit gerus ook met 2Th 2:4 waar die woorde "tempel van God" ook gebruik word, en dit beslis nie voorkom of dit verwys na 'n heidense tempel nie. 

-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
- Skrifte waarin G2411 gebruik word:
_________________________________________________________________________________

Mat_4:5  ThenG5119 theG3588 devilG1228 taketh him upG3880 G846 intoG1519 theG3588 holyG40 city,G4172 andG2532 settethG2476 himG846 onG1909 a pinnacleG4419 of theG3588 temple,G2411
Mat_12:5  OrG2228 have ye notG3756 readG314 inG1722 theG3588 law,G3551 howG3754 that on theG3588 sabbath daysG4521 theG3588 priestsG2409 inG1722 theG3588 templeG2411 profaneG953 theG3588 sabbath,G4521 andG2532 areG1526 blameless?G338
Mat_12:6  ButG1161 I sayG3004 unto you,G5213 ThatG3754 in this placeG5602 isG2076 one greaterG3187 than theG3588 temple.G2411 
Mat_21:12  AndG2532 JesusG2424 wentG1525 intoG1519 theG3588 templeG2411 of God,G2316 andG2532 cast outG1544 allG3956 them that soldG4453 andG2532 boughtG59 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 overthrewG2690 theG3588 tablesG5132 of theG3588 moneychangers,G2855 andG2532 theG3588 seatsG2515 of them that soldG4453 doves,G4058
Mat_21:14  AndG2532 the blindG5185 andG2532 the lameG5560 cameG4334 to himG846 inG1722 theG3588 temple;G2411 andG2532 he healedG2323 them.G846
Mat_21:15  AndG1161 when theG3588 chief priestsG749 andG2532 scribesG1122 sawG1492 theG3588 wonderful thingsG2297 thatG3739 he did,G4160 andG2532 theG3588 childrenG3816 cryingG2896 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 saying,G3004 HosannaG5614 to theG3588 SonG5207 of David;G1138 they were sore displeased,G23
Mat_21:23  AndG2532 when heG846 was comeG2064 intoG1519 theG3588 temple,G2411 theG3588 chief priestsG749 andG2532 theG3588 eldersG4245 of theG3588 peopleG2992 cameG4334 unto himG846 as he was teaching,G1321 and said,G3004 ByG1722 whatG4169 authorityG1849 doestG4160 thou these things?G5023 andG2532 whoG5101 gaveG1325 theeG4671 thisG5026 authority?G1849
Mat_24:1  AndG2532 JesusG2424 went out,G1831 and departedG4198 fromG575 theG3588 temple:G2411 andG2532 hisG846 disciplesG3101 cameG4334 to him for to shewG1925 himG846 theG3588 buildingsG3619 of theG3588 temple.G2411 
Mat_26:55  InG1722 that sameG1565 hourG5610 saidG2036 JesusG2424 to theG3588 multitudes,G3793 Are ye come outG1831 asG5613 againstG1909 a thiefG3027 withG3326 swordsG3162 andG2532 stavesG3586 for to takeG4815 me?G3165 I satG2516 dailyG2596 G2250 withG4314 youG5209 teachingG1321 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 ye laid no holdG2902 G3756 on me.G3165
Mar_11:11  AndG2532 JesusG2424 enteredG1525 intoG1519 Jerusalem,G2414 andG2532 intoG1519 theG3588 temple:G2411 andG2532 when he had looked round aboutG4017 upon all things,G3956 andG2532 nowG2235 theG3588 eventideG5610 was come,G5607 G3798 he went outG1831 untoG1519 BethanyG963 withG3326 theG3588 twelve.G1427
Mar_11:15  AndG2532 they comeG2064 toG1519 Jerusalem:G2414 andG2532 JesusG2424 wentG1525 intoG1519 theG3588 temple,G2411 and beganG756 to cast outG1544 them that soldG4453 andG2532 boughtG59 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 overthrewG2690 theG3588 tablesG5132 of theG3588 moneychangers,G2855 andG2532 theG3588 seatsG2515 of them that soldG4453 doves;G4058
Mar_11:16  AndG2532 would notG3756 sufferG863 thatG2443 any manG5100 should carryG1308 any vesselG4632 throughG1223 theG3588 temple.G2411 
Mar_11:27  AndG2532 they comeG2064 againG3825 toG1519 Jerusalem:G2414 andG2532 as heG846 was walkingG4043 inG1722 theG3588 temple,G2411 there comeG2064 toG4314 himG846 theG3588 chief priests,G749 andG2532 theG3588 scribes,G1122 andG2532 theG3588 elders,G4245
Mar_12:35  AndG2532 JesusG2424 answeredG611 and said,G3004 while he taughtG1321 inG1722 theG3588 temple,G2411 HowG4459 sayG3004 theG3588 scribesG1122 thatG3754 ChristG5547 isG2076 the SonG5207 of David?G1138
Mar_13:1  AndG2532 as heG846 wentG1607 out ofG1537 theG3588 temple,G2411 oneG1520 of hisG846 disciplesG3101 saithG3004 unto him,G846 Master,G1320 seeG2396 what mannerG4217 of stonesG3037 andG2532 whatG4217 buildingsG3619 are here!
Mar_13:3  AndG2532 as heG846 satG2521 uponG1519 theG3588 mountG3735 of OlivesG1636 over againstG2713 theG3588 temple,G2411 PeterG4074 andG2532 JamesG2385 andG2532 JohnG2491 andG2532 AndrewG406 askedG1905 himG846 privately,G2596 G2398
Mar_14:49  I wasG2252 dailyG2596 G2250 withG4314 youG5209 inG1722 theG3588 templeG2411 teaching,G1321 andG2532 ye tookG2902 meG3165 not:G3756 butG235(G2443) theG3588 scripturesG1124 must be fulfilled.G4137
Luk_2:27  AndG2532 he cameG2064 byG1722 theG3588 SpiritG4151 intoG1519 theG3588 temple:G2411 andG2532 when theG3588 parentsG1118 brought inG1521 theG3588 childG3813 Jesus,G2424 to doG4160 forG4012 himG846 afterG2596 theG3588 customG1480 of theG3588 law,G3551
Luk_2:37  AndG2532 sheG3778 was a widowG5503 of aboutG5613 fourscore and fourG3589 G5064 years,G2094 whichG3739 departedG868 notG3756 fromG575 theG3588 temple,G2411 but servedG3000 God with fastingsG3521 andG2532 prayersG1162 nightG3571 andG2532 day.G2250
Luk_2:46  AndG2532 it came to pass,G1096 that afterG3326 threeG5140 daysG2250 they foundG2147 himG846 inG1722 theG3588 temple,G2411 sittingG2516 inG1722 the midstG3319 of theG3588 doctors,G1320 bothG2532 hearingG191 them,G846 andG2532 asking them questions.G1905 G846
Luk_4:9  AndG2532 he broughtG71 himG846 toG1519 Jerusalem,G2419 andG2532 setG2476 himG846 onG1909 a pinnacleG4419 of theG3588 temple,G2411 andG2532 saidG2036 unto him,G846 IfG1487 thou beG1488 the SonG5207 of God,G2316 castG906 thyselfG4572 downG2736 from hence:G1782
Luk_18:10  TwoG1417 menG444 went upG305 intoG1519 theG3588 templeG2411 to pray;G4336 theG3588 oneG1520 a Pharisee,G5330 andG2532 theG3588 otherG2087 a publican.G5057
Luk_19:45  AndG2532 he wentG1525 intoG1519 theG3588 temple,G2411 and beganG756 to cast outG1544 them that soldG4453 therein,G1722 G846 andG2532 them that bought;G59
Luk_19:47  AndG2532 he taughtG2258 G1321 dailyG2596 G2250 inG1722 theG3588 temple.G2411 ButG1161 theG3588 chief priestsG749 andG2532 theG3588 scribesG1122 andG2532 theG3588 chiefG4413 of theG3588 peopleG2992 soughtG2212 to destroyG622 him,G846
Luk_20:1  AndG2532 it came to pass,G1096 that onG1722 oneG3391 of thoseG1565 days,G2250 as heG846 taughtG1321 theG3588 peopleG2992 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 preached the gospel,G2097 theG3588 chief priestsG749 andG2532 theG3588 scribesG1122 came uponG2186 him withG4862 theG3588 elders,G4245
Luk_21:5  AndG2532 as someG5100 spakeG3004 ofG4012 theG3588 temple,G2411 howG3754 it was adornedG2885 with goodlyG2570 stonesG3037 andG2532 gifts,G334 he said,G2036
Luk_21:37  AndG1161 in theG3588 day timeG2250 he wasG2258 teachingG1321 inG1722 theG3588 temple;G2411 andG1161 at nightG3571 he went out,G1831 and abodeG835 inG1519 theG3588 mountG3735 that is calledG2564 the mount of Olives.G1636
Luk_21:38  AndG2532 allG3956 theG3588 peopleG2992 came early in the morningG3719 toG4314 himG846 inG1722 theG3588 temple,G2411 for to hearG191 him.G846
Luk_22:52  ThenG1161 JesusG2424 saidG2036 untoG4314 the chief priests,G749 andG2532 captainsG4755 of theG3588 temple,G2411 andG2532 the elders,G4245 which were comeG3854 toG1909 him,G846 Be ye come out,G1831 asG5613 againstG1909 a thief,G3027 withG3326 swordsG3162 andG2532 staves?G3586
Luk_22:53  When IG3450 wasG5607 dailyG2596 G2250 withG3326 youG5216 inG1722 theG3588 temple,G2411 ye stretched forthG1614 noG3756 handsG5495 againstG1909 me:G1691 butG235 thisG3778 isG2076 yourG5216 hour,G5610 andG2532 theG3588 powerG1849 of darkness.G4655
Luk_24:53  AndG2532 wereG2258 continuallyG1275 inG1722 theG3588 temple,G2411 praisingG134 andG2532 blessingG2127 God.G2316 Amen.G281
Joh_2:14  AndG2532 foundG2147 inG1722 theG3588 templeG2411 those that soldG4453 oxenG1016 andG2532 sheepG4263 andG2532 doves,G4058 andG2532 theG3588 changers of moneyG2773 sitting:G2521
Joh_2:15  AndG2532 when he had madeG4160 a scourgeG5416 ofG1537 small cords,G4979 he droveG1544 them allG3956 out ofG1537 theG3588 temple,G2411 andG5037 theG3588 sheep,G4263 andG2532 theG3588 oxen;G1016 andG2532 poured outG1632 theG3588 changers'G2855 money,G2772 andG2532 overthrewG390 theG3588 tables;G5132
Joh_2:20  ThenG3767 saidG2036 theG3588 Jews,G2453 Forty and sixG5062 G2532 G1803 yearsG2094 was this temple in building,G3618 G3778 G3485 andG2532 wilt thouG4771 rear it upG1453 G846 inG1722 threeG5140 days?G2250
Joh_5:14  AfterwardG3326 G5023 JesusG2424 findethG2147 himG846 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 saidG2036 unto him,G846 Behold,G2396 thou art madeG1096 whole:G5199 sinG264 no more,G3371 lestG3363 a worseG5501 thingG5100 comeG1096 unto thee.G4671
Joh_7:14  NowG1161 aboutG2235 the midstG3322 of theG3588 feastG1859 JesusG2424 went upG305 intoG1519 theG3588 temple,G2411 andG2532 taught.G1321
Joh_7:28  ThenG3767 criedG2896 JesusG2424 inG1722 theG3588 templeG2411 as he taught,G1321(G2532) saying,G3004 Ye both know me,G2504 G1492 andG2532 ye knowG1492 whenceG4159 I am:G1510 andG2532 I am notG3756 comeG2064 ofG575 myself,G1683 butG235 he that sentG3992 meG3165 isG2076 true,G228 whomG3739 yeG5210 knowG1492 not.G3756
Joh_8:2  AndG1161 early in the morningG3722 he cameG3854 againG3825 intoG1519 theG3588 temple,G2411 andG2532 allG3956 theG3588 peopleG2992 cameG2064 untoG4314 him;G846 andG2532 he sat down,G2523 and taughtG1321 them.G846
Joh_8:20  TheseG5023 wordsG4487 spakeG2980 JesusG2424 inG1722 theG3588 treasury,G1049 as he taughtG1321 inG1722 theG3588 temple:G2411 andG2532 no manG3762 laid hands onG4084 him;G846 forG3754 hisG846 hourG5610 was not yetG3768 come.G2064
Joh_8:59  ThenG3767 took they upG142 stonesG3037 toG2443 castG906 atG1909 him:G846 butG1161 JesusG2424 hidG2928 himself, andG2532 wentG1831 out ofG1537 theG3588 temple,G2411 goingG1330 throughG1223 the midstG3319 of them,G846 andG2532 soG3779 passed by.G3855
Joh_10:23  AndG2532 JesusG2424 walkedG4043 inG1722 theG3588 templeG2411 inG1722 Solomon'sG4672 porch.G4745
Joh_11:56  ThenG3767 soughtG2212 they for Jesus,G2424 andG2532 spakeG3004 amongG3326 themselves,G240 as they stoodG2476 inG1722 theG3588 temple,G2411 WhatG5101 thinkG1380 ye,G5213 thatG3754 he will notG3364 comeG2064 toG1519 theG3588 feast?G1859
Joh_18:20  JesusG2424 answeredG611 him,G846 IG1473 spakeG2980 openlyG3954 to theG3588 world;G2889 IG1473 everG3842 taughtG1321 inG1722 theG3588 synagogue,G4864 andG2532 inG1722 theG3588 temple,G2411 whitherG3699 theG3588 JewsG2453 alwaysG3842 resort;G4905 andG2532 inG1722 secretG2927 have I saidG2980 nothing.G3752
Act_2:46  AndG5037 they, continuingG4342 dailyG2596 G2250 with one accordG3661 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG5037 breakingG2806 breadG740 from house to house,G2596 G3624 did eatG3335 their meatG5160 withG1722 gladnessG20 andG2532 singlenessG858 of heart,G2588
Act_3:1  NowG1161 PeterG4074 andG2532 JohnG2491 went upG305 togetherG1909 G846 intoG1519 theG3588 templeG2411 atG1909 theG3588 hourG5610 of prayer,G4335 being theG3588 ninthG1766 hour.
Act_3:2  AndG2532 a certainG5100 manG435 lameG5560 fromG1537 hisG848 mother'sG3384 wombG2836 was carried,G941 whomG3739 they laidG5087 dailyG2596 G2250 atG4314 theG3588 gateG2374 of theG3588 templeG2411 which is calledG3004 Beautiful,G5611 to askG154 almsG1654 ofG3844 them that enteredG1531 intoG1519 theG3588 temple;G2411
Act_3:3  WhoG3739 seeingG1492 PeterG4074 andG2532 JohnG2491 aboutG3195 to goG1524 intoG1519 theG3588 templeG2411 askedG2065 an(G2983) alms.G1654
Act_3:8  AndG2532 he leaping upG1814 stood,G2476 andG2532 walked,G4043 andG2532 enteredG1525 withG4862 themG846 intoG1519 theG3588 temple,G2411 walking,G4043 andG2532 leaping,G242 andG2532 praisingG134 God.G2316
Act_3:10  AndG5037 they knewG1921 thatG3754 it wasG2258 heG3778 which satG2521 forG4314 almsG1654 atG1909 theG3588 BeautifulG5611 gateG4439 of theG3588 temple:G2411 andG2532 they were filledG4130 with wonderG2285 andG2532 amazementG1611 atG1909 that which had happenedG4819 unto him.G846
Act_4:1  AndG1161 as theyG846 spakeG2980 untoG4314 theG3588 people,G2992 theG3588 priests,G2409 andG2532 theG3588 captainG4755 of theG3588 temple,G2411 andG2532 theG3588 Sadducees,G4523 came uponG2186 them,G846
Act_5:20  Go,G4198(G2532) standG2476 and speakG2980 inG1722 theG3588 templeG2411 to theG3588 peopleG2992 allG3956 theG3588 wordsG4487 of thisG5026 life.G2222
Act_5:21  AndG1161 when they heardG191 that, they enteredG1525 intoG1519 theG3588 templeG2411 early in the morning,G5259 G3722 andG2532 taught.G1321 ButG1161 theG3588 high priestG749 came,G3854 andG2532 theyG3588 that were withG4862 him,G846 and called the council together,G4779 G3588 G4892 andG2532 allG3956 theG3588 senateG1087 of theG3588 childrenG5207 of Israel,G2474 andG2532 sentG649 toG1519 theG3588 prisonG1201 to have themG846 brought.G71
Act_5:24  NowG1161 whenG5613 the(G5037 G3739) high priestG2409 andG2532 theG3588 captainG4755 of theG3588 templeG2411 andG2532 theG3588 chief priestsG749 heardG191 theseG5128 things,G3056 they doubtedG1280 ofG4012 themG846 whereuntoG5101 thisG5124 would grow.G1096 G302
Act_5:25  ThenG1161 cameG3854 oneG5100 and toldG518 them,G846 saying,G3004 Behold,G2400 theG3588 menG435 whomG3739 ye putG5087 inG1722 prisonG5438 areG1526 standingG2476 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 teachingG1321 theG3588 people.G2992
Act_5:42  AndG5037 dailyG3956 G2250 inG1722 theG3588 temple,G2411 andG2532 in every house,G2596 G3624 they ceasedG3973 notG3756 to teachG1321 andG2532 preachG2097 JesusG2424 Christ.G5547
Act_19:27  So that(G1161) notG3756 onlyG3440 thisG5124 ourG2254 craftG3313 is in dangerG2793 to be set at nought;G2064 G1519 G557 butG235 alsoG2532 that theG3588 templeG2411 of theG3588 greatG3173 goddessG2299 DianaG735 should be despised,G1519 G3762 G3049 andG1161 herG848 magnificenceG3168 shouldG3195 be(G2532) destroyed,G2507 whomG3739 allG3650 AsiaG773 andG2532 theG3588 worldG3625 worshippeth.G4576
Act_21:26  ThenG5119 PaulG3972 tookG3880 theG3588 men,G435 and theG3588 nextG2192 dayG2250 purifyingG48 himself withG4862 themG846 enteredG1524 intoG1519 theG3588 temple,G2411 to signifyG1229 theG3588 accomplishmentG1604 of theG3588 daysG2250 of purification,G49 untilG2193 G3757 that an offeringG4376 should be offeredG4374 forG5228 everyG1538 oneG1520 of them.G846
Act_21:27  AndG1161 whenG5613 theG3588 sevenG2033 daysG2250 were almostG3195 ended,G4931 theG3588 JewsG2453 which were ofG575 Asia,G773 when they sawG2300 himG846 inG1722 theG3588 temple,G2411 stirred upG4797 allG3956 theG3588 people,G3793 andG2532 laidG1911 handsG5495 onG1909 him,G846
Act_21:28  Crying out,G2896 MenG435 of Israel,G2475 help:G997 ThisG3778 isG2076 theG3588 man,G444 that teachethG1321 allG3956 men every whereG3837 againstG2596 theG3588 people,G2992 andG2532 theG3588 law,G3551 andG2532 thisG5127 place:G5117 andG5037 furtherG2089 broughtG1521 GreeksG1672 alsoG2532 intoG1519 theG3588 temple,G2411 andG2532 hath pollutedG2840 thisG5126 holyG40 place.G5117
Act_21:29  (ForG1063 they hadG2258 seen beforeG4308 withG4862 himG846 inG1722 theG3588 cityG4172 TrophimusG5161 an Ephesian,G2180 whomG3739 they supposedG3543 thatG3754 PaulG3972 had broughtG1521 intoG1519 theG3588 temple.)G2411 
Act_21:30  AndG5037 allG3650 theG3588 cityG4172 was moved,G2795 andG2532 theG3588 peopleG2992 ran together:G1096 G4890 andG2532 they tookG1949 Paul,G3972 and drewG1670 himG846 outG1854 of theG3588 temple:G2411 andG2532 forthwithG2112 theG3588 doorsG2374 were shut.G2808
Act_22:17  AndG1161 it came to pass,G1096 that, when IG3427 was come againG5290 toG1519 Jerusalem,G2419 evenG2532 while IG3450 prayedG4336 inG1722 theG3588 temple,G2411 IG3165 wasG1096 inG1722 a trance;G1611
Act_24:6  WhoG3739 alsoG2532 hath gone aboutG3985 to profaneG953 theG3588 temple:G2411 whomG3739 we took,G2902 andG2532 wouldG2309 have judgedG2919 accordingG2596 to ourG2251 law.G3551
Act_24:12  AndG2532 they neitherG3777 foundG2147 meG3165 inG1722 theG3588 templeG2411 disputingG1256 withG4314 any man,G5100 neitherG2228 raising upG4160 G1999 the people,G3793 neitherG3777 inG1722 theG3588 synagogues,G4864 norG3777 inG2596 theG3588 city:G4172
Act_24:18  WhereuponG1722 G3739(G1161) certainG5100 JewsG2453 fromG575 AsiaG773 foundG2147 meG3165 purifiedG48 inG1722 theG3588 temple,G2411 neitherG3756 withG3326 multitude,G3793 norG3761 withG3326 tumult.G2351
Act_25:8  While heG846 answered for himself,G626 NeitherG3777 againstG1519 theG3588 lawG3551 of theG3588 Jews,G2453 neitherG3777 againstG1519 theG3588 temple,G2411 norG3777 yet againstG1519 Caesar,G2541 have I offendedG264 any thingG5100 at all.
Act_26:21  For these causesG1752 G5130 theG3588 JewsG2453 caughtG4815 meG3165 inG1722 theG3588 temple,G2411 and went aboutG3987 to killG1315 me.
1Co_9:13  Do ye notG3756 knowG1492 thatG3754 they which ministerG2038 about holy thingsG2413 liveG2068 of the things ofG1537 theG3588 temple?G2411 and they which waitG4332 at theG3588 altarG2379 are partakers withG4829 theG3588 altar?G2379

_________________________________________________________________________________
- Skrifte waarin G3485 gebruik word:
_________________________________________________________________________________

Mat_23:16  WoeG3759 unto you,G5213 ye blindG5185 guides,G3595 which say,G3004 WhosoeverG3739 G302 shall swearG3660 byG1722 theG3588 temple,G3485 it isG2076 nothing;G3762 butG1161 whosoeverG3739 G302 shall swearG3660 byG1722 theG3588 goldG5557 of theG3588 temple,G3485 he is a debtor!G3784
Mat_23:17  Ye foolsG3474 andG2532 blind:G5185 forG1063 whetherG5101 isG2076 greater,G3187 theG3588 gold,G5557 orG2228 theG3588 templeG3485 that sanctifiethG37 theG3588 gold?G5557
Mat_23:21  And whoso shall swearG3660 byG1722 theG3588 temple,G3485 swearethG3660 byG1722 it,G846 andG2532 byG1722 him that dwelleth therein.G2730 G846
Mat_23:35  ThatG3704 uponG1909 youG5209 may comeG2064 allG3956 the righteousG1342 bloodG129 shedG1632 uponG1909 theG3588 earth,G1093 fromG575 theG3588 bloodG129 of righteousG1342 AbelG6 untoG2193 theG3588 bloodG129 of ZachariasG2197 sonG5207 of Barachias,G914 whomG3739 ye slewG5407 betweenG3342 theG3588 templeG3485 andG2532 theG3588 altar.G2379
Mat_26:61  And said,G2036 ThisG3778 fellow said,G5346 I am ableG1410 to destroyG2647 theG3588 templeG3485 of God,G2316 andG2532 to buildG3618 itG846 inG1223 threeG5140 days.G2250
Mat_27:5  AndG2532 he cast downG4496 theG3588 pieces of silverG694 inG1722 theG3588 temple,G3485 and departed,G402 andG2532 wentG565 and hangedG519 himself.
Mat_27:40  AndG2532 saying,G3004 Thou that destroyestG2647 theG3588 temple,G3485 andG2532 buildestG3618 it inG1722 threeG5140 days,G2250 saveG4982 thyself.G4572 IfG1487 thou beG1488 the SonG5207 of God,G2316 come downG2597 fromG575 theG3588 cross.G4716
Mat_27:51  And,G2532 behold,G2400 theG3588 veilG2665 of theG3588 templeG3485 was rentG4977 inG1519 twainG1417 fromG575 the topG509 toG2193 the bottom;G2736 andG2532 theG3588 earthG1093 did quake,G4579 andG2532 theG3588 rocksG4073 rent;G4977
Mar_14:58  WeG2249 heardG191 himG846 say,G3004 IG1473 will destroyG2647 thisG5126 templeG3485 that is made with hands,G5499 andG2532 withinG1223 threeG5140 daysG2250 I will buildG3618 anotherG243 made without hands.G886
Mar_15:29  AndG2532 they that passed byG3899 railed onG987 him,G846 waggingG2795 theirG848 heads,G2776 andG2532 saying,G3004 Ah,G3758 thou that destroyestG2647 theG3588 temple,G3485 andG2532 buildestG3618 it inG1722 threeG5140 days,G2250
Mar_15:38  AndG2532 theG3588 veilG2665 of theG3588 templeG3485 was rentG4977 inG1519 twainG1417 fromG575 the topG509 toG2193 the bottom.G2736
Luk_1:9  AccordingG2596 to theG3588 customG1485 of theG3588 priest's office,G2405 his lot wasG2975 to burn incenseG2370 when he wentG1525 intoG1519 theG3588 templeG3485 of theG3588 Lord.G2962
Luk_1:21  AndG2532 theG3588 peopleG2992 waited forG2258 G4328 Zacharias,G2197 andG2532 marvelledG2296 that heG846 tarried so longG5549 inG1722 theG3588 temple.G3485
Luk_1:22  AndG1161 when he came out,G1831 he couldG1410 notG3756 speakG2980 unto them:G846 andG2532 they perceivedG1921 thatG3754 he had seenG3708 a visionG3701 inG1722 theG3588 temple:G3485 forG2532 heG846 beckonedG2258 G1269 unto them,G846 andG2532 remainedG1265 speechless.G2974
Luk_23:45  AndG2532 theG3588 sunG2246 was darkened,G4654 andG2532 theG3588 veilG2665 of theG3588 templeG3485 was rentG4977 in the midst.G3319
Joh_2:19  JesusG2424 answeredG611 andG2532 saidG2036 unto them,G846 DestroyG3089 thisG5126 temple,G3485 andG2532 inG1722 threeG5140 daysG2250 I will raise it up.G1453 G846
Joh_2:21  ButG1161 heG1565 spakeG3004 ofG4012 theG3588 templeG3485 of hisG848 body.G4983
1Co_3:16  KnowG1492 ye notG3756 thatG3754 ye areG2075 the templeG3485 of God,G2316 andG2532 that theG3588 SpiritG4151 of GodG2316 dwellethG3611 inG1722 you?G5213
1Co_3:17  If any manG1536 defileG5351 theG3588 templeG3485 of God,G2316 himG5126 shall GodG2316 destroy;G5351 forG1063 theG3588 templeG3485 of GodG2316 isG2076 holy,G40 whichG3748 temple yeG5210 are.G2075
1Co_6:19  What?G2228 knowG1492 ye notG3756 thatG3754 yourG5216 bodyG4983 isG2076 the templeG3485 of theG3588 HolyG40 GhostG4151 which is inG1722 you,G5213 whichG3739 ye haveG2192 ofG575 God,G2316 andG2532 ye areG2075 notG3756 your own?G1438
2Co_6:16  AndG1161 whatG5101 agreementG4783 hath the templeG3485 of GodG2316 withG3326 idols?G1497 forG1063 yeG5210 areG2075 the templeG3485 of the livingG2198 God;G2316 asG2531 GodG2316 hath said,G2036 I will dwellG1774 inG1722 them,G846 andG2532 walk inG1704 them; andG2532 I will beG2071 theirG846 God,G2316 andG2532 theyG846 shall beG2071 myG3427 people.G2992
Eph_2:21  InG1722 whomG3739 allG3956 theG3588 buildingG3619 fitly framed togetherG4883 growethG837 untoG1519 an holyG40 templeG3485 inG1722 the Lord:G2962
2Th_2:4  Who opposethG480 andG2532 exalteth himselfG5229 aboveG1909 allG3956 that is calledG3004 God,G2316 orG2228 that is worshipped;G4574 so thatG5620 heG846 asG5613 GodG2316 sittethG2523 inG1519 theG3588 templeG3485 of God,G2316 shewingG584 himselfG1438 thatG3754 he isG2076 God.G2316
Rev_3:12  HimG846 that overcomethG3528 will I makeG4160 a pillarG4769 inG1722 theG3588 templeG3485 of myG3450 God,G2316 andG2532 he shall goG1831 noG3364 moreG2089 out:G1854 andG2532 I will writeG1125 uponG1909 himG846 theG3588 nameG3686 of myG3450 God,G2316 andG2532 theG3588 nameG3686 of theG3588 cityG4172 of myG3450 God,G2316 which is newG2537 Jerusalem,G2419 whichG3739 cometh downG2597 out ofG1537 heavenG3772 fromG575 myG3450 God:G2316 andG2532 I will write upon him myG3450 newG2537 name.G3686
Rev_7:15  ThereforeG1223 G5124 areG1526 they beforeG1799 theG3588 throneG2362 of God,G2316 andG2532 serveG3000 himG846 dayG2250 andG2532 nightG3571 inG1722 hisG848 temple:G3485 andG2532 he that sittethG2521 onG1909 theG3588 throneG2362 shall dwellG4637 amongG1909 them.G846
Rev_11:1  AndG2532 there was givenG1325 meG3427 a reedG2563 like untoG3664 a rod:G4464 andG2532 theG3588 angelG32 stood,G2476 saying,G3004 Rise,G1453 andG2532 measureG3354 theG3588 templeG3485 of God,G2316 andG2532 theG3588 altar,G2379 andG2532 them that worshipG4352 therein.G1722 G846
Rev_11:2  ButG2532 theG3588 courtG833 which is withoutG1855 theG3588 templeG3485 leaveG1544 out,G1854 andG2532 measureG3354 itG846 not;G3361 forG3754 it is givenG1325 unto theG3588 Gentiles:G1484 andG2532 theG3588 holyG40 cityG4172 shall they tread under footG3961 forty and twoG5062 G1417 months.G3376
Rev_11:19  AndG2532 theG3588 templeG3485 of GodG2316 was openedG455 inG1722 heaven,G3772 andG2532 there was seenG3700 inG1722 hisG848 templeG3485 theG3588 arkG2787 of hisG848 testament:G1242 andG2532 there wereG1096 lightnings,G796 andG2532 voices,G5456 andG2532 thunderings,G1027 andG2532 an earthquake,G4578 andG2532 greatG3173 hail.G5464
Rev_14:15  AndG2532 anotherG243 angelG32 cameG1831 out ofG1537 theG3588 temple,G3485 cryingG2896 withG1722 a loudG3173 voiceG5456 to him that satG2521 onG1909 theG3588 cloud,G3507 Thrust inG3992 thyG4675 sickle,G1407 andG2532 reap:G2325 forG3754 theG3588 timeG5610 is comeG2064 for theeG4671 to reap;G2325 forG3754 theG3588 harvestG2326 of theG3588 earthG1093 is ripe.G3583
Rev_14:17  AndG2532 anotherG243 angelG32 cameG1831 out ofG1537 theG3588 templeG3485 whichG3588 is inG1722 heaven,G3772 heG846 alsoG2532 havingG2192 a sharpG3691 sickle.G1407
Rev_15:5  AndG2532 afterG3326 thatG5023 I looked,G1492 and,G2532 behold,G2400 theG3588 templeG3485 of theG3588 tabernacleG4633 of theG3588 testimonyG3142 inG1722 heavenG3772 was opened:G455
Rev_15:6  AndG2532 theG3588 sevenG2033 angelsG32 cameG1831 out ofG1537 theG3588 temple,G3485 havingG2192 theG3588 sevenG2033 plagues,G4127 clothedG1746 in pureG2513 andG2532 whiteG2986 linen,G3043 andG2532 having their(G4012) breastsG4738 girdedG4024 with goldenG5552 girdles.G2223
Rev_15:8  AndG2532 theG3588 templeG3485 was filledG1072 with smokeG2586 fromG1537 theG3588 gloryG1391 of God,G2316 andG2532 fromG1537 hisG848 power;G1411 andG2532 no manG3762 was ableG1410 to enterG1525 intoG1519 theG3588 temple,G3485 tillG891 theG3588 sevenG2033 plaguesG4127 of theG3588 sevenG2033 angelsG32 were fulfilled.G5055
Rev_16:1  AndG2532 I heardG191 a greatG3173 voiceG5456 out ofG1537 theG3588 templeG3485 sayingG3004 to theG3588 sevenG2033 angels,G32 Go your ways,G5217 andG2532 pour outG1632 theG3588 vialsG5357 of theG3588 wrathG2372 of GodG2316 uponG1519 theG3588 earth.G1093
Rev_16:17  AndG2532 theG3588 seventhG1442 angelG32 poured outG1632 hisG848 vialG5357 intoG1519 theG3588 air;G109 andG2532 there cameG1831 a greatG3173 voiceG5456 out ofG575 theG3588 templeG3485 of heaven,G3772 fromG575 theG3588 throne,G2362 saying,G3004 It is done.G1096
Rev_21:22  AndG2532 I sawG1492 noG3756 templeG3485 therein:G1722 G846 forG1063 theG3588 LordG2962 GodG2316 AlmightyG3841 andG2532 theG3588 LambG721 areG2076 the templeG3485 of it.G846
_________________________________________________________________________________
- Skrifte waarin G3624 gebruik word:
_________________________________________________________________________________

Luk_11:51  FromG575 theG3588 bloodG129 of AbelG6 untoG2193 theG3588 bloodG129 of Zacharias,G2197 which perishedG622 betweenG3342 theG3588 altarG2379 andG2532 theG3588 temple:G3624 verilyG3483 I sayG3004 unto you,G5213 It shall be requiredG1567 ofG575 thisG5026 generation.G1074

(Vgl. dit met 2 Kron. 24:20-22).  
In die Afrikaans is die vertaling vir G3624 hier in Luk. 11:51, "huis" (van God).

_________________________________________________________________________________
- Skrifte waarin G1493 gebruik word:
_________________________________________________________________________________
1Co_8:10  ForG1063 ifG1437 any manG5100 seeG1492 theeG4571 which hastG2192 knowledgeG1108 sit at meatG2621 inG1722 the idol's temple,G1493 shall notG3780 theG3588 conscienceG4893 of himG846 which isG5607 weakG772 be emboldenedG3618 to eatG2068 those things which are offered to idols;G1494 

Vrydag 28 Desember 2012

Die Tempel van God

Vir 'n opsomming oor EINDTYD ONDERWERPE, gaan na: http://warechristene.blogspot.co.nz/p/opsomming-eindtyd-onderwerpe.html
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Vir nog inligting oor hierdie onderwerp, gaan na:
_________________________________________________________________________________
In hierdie blogpost word die term  "tempel" bespreek.  
Ons kyk na die verskillende betekenisse van "tempel" in die skrif; asook na die moontlikheid van 'n fisiese derde tempel voor Jesus se wederkoms.  Is daar bv. 'n tempel in die hemel?  Sal daar 'n tempel wees op die nuwe hemel en aarde?  Is dit nodig dat 'n derde tempel herbou word?...ens.
-------------------------------------------------------------

  Die doel van die tempel, oorspronklik die "tabernakel", het veral beteken dat "God by hulle was", daarom ook genoem "die huis van God".  Hierdie is dan ook die rede waarom Christene, of die "liggaam van die Christen", "die tempel van God" genoem word - (2 Kor. 6:16) ".......Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees".

Toe Jesus Christus die verwoesting van die tempel voorspel het in Matt. 24:2, het Hy duidelik na iets anders  verwys as die in Joh. 2:19: "Jesus antwoord en sê vir hulle: Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig", want  in Joh. 2:21 en 22 word verduidelik dat Hy gepraat het van Sy liggaam - dat Hy na 3 dae sou opstaan uit die dood.  Interessant hoe Jesus die beeldspraak ook hier gebruik het van Sy "liggaam" as die "tempel" - net so word Christene se "liggame" voorgestel as 'n tempel van die Heilige Gees (1 Kor. 6:19 - "Of weet julle nie dat julle liggaam ‘n tempel is van die Heilige Gees wat in julle is, wat julle van God het, en dat julle nie aan julself behoort nie?)(1Pe 3:18 - "Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring—Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees) (Lees ook Hebr. 9). 
Daarom dan dat Paulus verduidelik hoe ernstig sekere sondes is, sondes wat iemand bedryf teen sy eie liggaam:  (1 Kor. 6:18 - "Vlug vir die hoerery. Enige sonde wat ‘n mens doen, is buite die liggaam; maar wie hoerery bedryf sondig teen sy eie liggaam")(1 Kor. 6:16 - "Of weet julle nie dat hy wat ‘n hoer aanhang, met haar een liggaam is nie? Want die twee, sê Hy, sal een vlees wees"... - lees gerus die hele 1 Kor. 6 waarin hierdie onderwerp veel duideliker verduidelik word -(hy praat ook o.a. van afgodedienaars, kwaadsprekers, gierigaards...ens).   

 Jesus het aansienlik baie tyd in die tempel spandeer en die mense daar geleer.  Op 'n stadium het hy almal uitgejaag wat geld gemaak het in die tempel en die volgende gese:  Mar 11:17 - "En Hy het geleer en vir hulle gesê: Is daar nie geskrywe: My huis moet ‘n huis van gebed genoem word vir al die nasies nie? Maar julle het dit ‘n rowerspelonk gemaak". 
God se bedoeling met die tempel, was anders as wat die mens dit verstaan het - dit was bedoel om 'n "huis van gebed" te wees, l.w.:  "vir alle nasies" - natuurlik die wat die Naam van die Here aanroep, glo en Sy geregtigheid soek;  nooit sou afgodsdiens toelaatbaar wees nie! -( net soos die belofte "dat alle nasies in Abraham se saad geseen sou word", beteken dit nie dat elkeen outomaties saligheid het nie, maar slegs wanneer hulle die voorwaardes nakom).  Met opgrawings het hulle gevind dat daar in die tweede tempel verskeie inskripsies was in ander tale wat nie-Jode verbied het om in die binnehowe in te gaan.  Paulus praat hiervan in Ef. 2:14, hoe Jesus Christus die middelmuur afgebreek het en die onderwerp van ander nasies wat nou ook deel raak van die volk van God, word goed verduidelik in Ef. 2. (Hand. 10:34,35 - "En Petrus het sy mond geopen en gesê: Ek sien waarlik dat God geen aannemer van die persoon is nie, maar dat in elke nasie die een wat Hom vrees en geregtigheid doen, Hom welgevallig is").

As die Christen kan verstaan hoe sy liggaam nou gesien word as die tempel, sal hy verstaan die belangrikheid van om die godsaligheid na te jaag!   
(Ef. 2:22) "in wie julle ook saam opgebou word tot 
‘n woning van God in die Gees").

--------------------------------------------------------------------------

Gaan die derde tempel opgerig word voor Jesus Christus terugkom?  Terwyl daar geen skrif is wat dit in soveel woorde verklaar nie, is daar skrifte wat daarop dui (sien ondertoe).  Daar is egter veel redenasie oor die interpretasie van hierdie skrifte.  

-   Gaan die tempel herbou word voor die wederkoms? Sal dit in Jerusalem wees? 
-  En waar die skrif praat van hoe die antichris sal sit "as god" in die tempel (2 Thess. 2:4) - wys dit op die fisiese tempel wat herbou gaan word? Sal dit in die "derde tempel" wees? 
 -  Wat leer O.T. profesiee vir ons oor die onderwerp?

--------------------------------------------

Ons kan die volgende kort opsomming maak rakende die term "tempel" in die skrif:
(sien skrifte ondertoe, verduideliking opsomming)

(1) die "tempel van God" waarvan gepraat word in Openb. 11, verwys na 'n tempel in 'n tydperk voor die wederkoms;(volgens Openb. 11:2, is hierdie tempel in die "heilige stad" - dus in Jerusalem)

(2) in Eseg. 40, verwys dit na 'n tempel in 'n tydperk na die wederkoms (maar voor die nuwe hemel en aarde)- dus in die 1000 jaar - volgens O.T. profesiee word hierdie tempel voorgestel as Jesus Christus se "troon" (of paleis) (Eseg. 43); -  (ook volgens Sag. 6 sal die Messias 'n tempel laat bou in die tydperk waarin Hy die land herstel het en die volk veilig laat woon - die 1000 jaar);

(3)  ook lees ons van 'n "tempel in die hemel" in Openb. 11;
(4)  daar sal geen tempel  wees op die nuwe hemel en aarde nie, want die nuwe stad Jerusalem sal uit die hemel neerdaal op die aarde en word gesien as die "tabernakel van God" - kyk Openb. 21:22 -"die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam";

(5) Christene, of die liggaam van die Christen, word huidiglik gesien as die "tempel" omdat die Heilige Gees in hulle woon.

(6) Wanneer die antichris in die tempel van God gaan sit en voorgee dat hy God is, word nie verklaar "waar" die tempel is nie, maar dit is duidelik dat dit na die "tempel van God" verwys word en nie enige geloofstempel nie;

(7)  Die woord "tempel" word ook gebruik vir "tabernakel".
  


------------------------------------------------------------------------------------------------------------





-------------------------------------------------------------------------------------------------------


Hieronder volg 'n vollediger opsomming van bg., van die term "tempel" in verskillende skrifgedeeltes:
In Openb. 11 lees ons van twee tempels, een op die aarde, en een in die hemel. (1)Dit is duidelik dat die eerste tempel waarvan ons lees, verwys na 'n tempel op die aarde - ons sien in die eerste vers hoe die tempel gemeet word en dit nie van enige tempel praat nie, maar die woorde gebruik word "tempel van God".  In v. 2 lees ons die volgende:  "Maar die voorhof buitekant die tempel moet jy uitlaat en dit nie meet nie, want dit is aan die heidene gegee; en hulle sal die heilige stad twee en veertig maande lank vertrap". In vers 3 word die twee getuies beskryf wat ook vir 42 maande sal profeteer, wat lyk of dit dieselfde tydperk kan wees as genoem in v.2.  Die ander tempel wat genoem word, is eers aan die einde van die hfst.( na die aankoniging van hoe Jesus Christus koningskap opneem, asook na die aankondiging van Sy toorn op die nasies en tyd vir die dode om geoordeel te word) -(2) en dan sien ons die tempel van God wat in die HEMEL oopgaan en Sy verbondsark is in die tempel gesien...



(Mat 24:2)  "En Jesus sê vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sê vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die ander gelaat word, wat nie afgebreek sal word nie".  -Volgens v. 3 is dit duidelik dat die dissipels hierdie gebeurtenis verstaan het as 'n tyd wanneer Jesus terugkom en die voleinding van die wereld. Ook het Jesus verklaar in v. 2 dat daar "nie een klip op die ander gelaat sal word nie" - ons weet dat met die verwoesting van die tweede tempel, die westelike muur staande gebly het;  dus, sou hierdie voorspelling meer verwysend wees van 'n toekomstige tempel wat afgebreek sal word?  (Kyk ook Mark. 13)  

Volgens Openb. 11 wil dit lyk of daar definitief 'n tempel van God gebou gaan word op die aarde (voor Jesus Christus koningskap oorneem)(voor die wederkoms), en l.w., in Jerusalem - kyk 11:2 "heilige stad".  Die manier "hoe die tempel gemeet word", is 'n tipe beskrywing wat ook in Eseg. 40 gebruik word, MAAR dit is duidelik dat die gedeelte in Eseg. 40 verwys na die tyd wanneer die volk alreeds versamel is in die land, hulle as nasie alreeds bekeer het, en die Here Sy Gees alreeds op hulle uitgestort het (Eseg. 39)(neem kennis dat die "gog en magog" waarna in Eseg. 39 verwys word, nie dieselfde is as die "gog en magog" van Openb. 20 nie, maar eerder verwys na die "slag van Armageddon").  




Dit wil dus voorkom of die gedeelte in Eseg. 40, waar 'n gebou gemeet word (wat verklaar word as 'n tempel in Eseg. 41:15), eers in 'n tydperk is na die wederkoms. Lees gerus die res van Eseg. om meer te verstaan oor die tyd in die 1000 jaar (voor verbranding van die aarde en nuwe hemel en aarde) waarin Jesus Christus gaan regeer as Koning (vanuit Jerusalem)(l.w. dat Hy ook vir ewig sal regeer, nie net in die 1000 jaar nie!) - vgl. dit met  (Hab 2:20 - "Maar die HERE is in sy heilige tempel—swyg voor Hom, o ganse aarde!")(Eseg. 48:35 ".................en die naam van die stad sal van vandag af wees:  Die HERE is daar!")
-------------------------------------------------------
In Openb. 21, na die "Gog en Magog" en die wit troon oordeel in Openb. 20, sien ons 'n nuwe hemel en aarde, daarna die nuwe stad Jerusalem, die Heilige Jerusalem, soos " 'n bruid wat vir haar man versier is" , uit die hemel neerdaal - met die volgende woorde (:3)  "En ek het ‘n groot stem uit die hemel hoor sê: Kyk, die tabernakel van God is by die mense, en Hy sal by hulle woon, en hulle sal sy volk wees; en God self sal by hulle wees as hulle God". Die stad word ook verder beskryf en die volgende woorde in v. 22: "En ‘n tempel het ek nie daarin gesien nie, want die Here God, die Almagtige, is sy tempel, en die Lam".  -  dit is dus duidelik dat daar nie 'n fisiese tempel sal wees op die nuwe hemel en aarde nie. Die nuwe stad Jerusalem word dus gesien as die "tabernakel van God".
--------------------------------
In Sag. 6:12 word verklaar dat die Messias die tempel sal bou:   "So spreek die HERE van die leërskare: Kyk, daar kom ‘n Man wie se Naam is Spruit, en Hy sal uit sy plek uitspruit, en Hy sal die tempel van die HERE bou".  Maar bedoel dit 'n fisiese tempel? ( Jesus het gese in 
Joh 2:19 - "Breek hierdie tempel af, en in drie dae sal Ek dit oprig" - (Joh 2:21)  Maar Hy het oor die tempel van sy liggaam gespreek. (Joh 2:22)  En toe Hy opgestaan het uit die dode, het sy dissipels onthou dat Hy dit vir hulle gesê het; en hulle het die Skrif geglo en die woord wat Jesus gespreek het. - (1Kor. 3:16)  Weet julle nie dat julle ‘n tempel van God is en die Gees van God in julle woon nie? (2 Kor. 6:16)  Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel, en Ek sal hulle God wees, en hulle sal vir My ‘n volk wees. (Eph 2:21)  in wie die hele gebou, goed saamgevoeg, verrys tot ‘n heilige tempel in die Here (Eph 2:22)  in wie julle ook saam opgebou word tot ‘n woning van God in die Gees.)  Sag. 6 verwys na 'n fisiesie tempel:  (Sag. 6:13)  "Ja, Hy sal die tempel van die HERE bou, en Hy sal majesteit verkry en sit en heers op sy troon; ook sal Hy ‘n priester wees op sy troon,.......
(Sag. 6:15)  En die wat ver is, sal kom en aan die tempel van die HERE bou. Dan sal julle weet dat die HERE van die leërskare my na julle gestuur het. En dit sal so wees, as julle nougeset luister na die stem van die HERE julle God".  Van watter tydperk word hier gepraat wanneer die Messias die tempel sal laat bou?  (Sag. 8:7)  "So sê die HERE van die leërskare: Kyk, Ek gaan my volk verlos uit die land van die ooste en uit die land van die weste (Sag. 8:8)  en hulle aanbring; en hulle sal midde-in Jerusalem woon. Dan sal hulle vir My ‘n volk wees, en Ék sal vir hulle ‘n God wees, in trou en geregtigheid. (Sag. 8:9)  So sê die HERE van die leërskare: Laat julle hande sterk wees, julle wat in hierdie dae sulke woorde gehoor het uit die mond van die profete op die dag toe die fondament gelê is van die huis van die HERE van die leërskare, die tempel, om gebou te word".
--------------------------------------------

(2Th 2:4 - "die teëstander wat hom verhef bo al wat God genoem word of voorwerp van aanbidding is, sodat hy in die tempel van God as God sal sit en voorgee dat hy God is").
In hierdie skrif word die woord "tempel" gebruik en vertel hoe die antichris in die TEMPEL VAN GOD as God sal sit en voorgee dat hy God is.  Siende die woord "tempel van God" gebruik word, is dit duidelik dat dit nie na enige geloofstempel kan verwys nie;  die skrif gee egter nie duidelikheid oor "waar" die betrokke tempel sal wees nie - verwys dit na die tempel wat in Jerusalem sal wees?  Verwys dit na 'n replika tempel?  Verwys dit na 'n tabernakel?
--------------------------------------------------------------------------