Wys tans plasings met die etiket dagstukkies. Wys alle plasings
Wys tans plasings met die etiket dagstukkies. Wys alle plasings

Woensdag 05 Februarie 2014

Ware Christene DAGSTUKKIES

OP HIERDIE STADIUM WORD DIE DAGSTUKKIES NET EEN KEER 'N WEEK GEPOS.  Waar die "posts" op die Ware Christene blog absoluut bybelstudie is,  is die "Dagstukkies" baie kort opgestel, met verwysings vir verdere Bybelstudie. Dit is meer gemik op "die pad van godsaligheid", en gaan oor die "praktiese toepassing van die Waarheid in die daaglikse lewe van die Christen".  
------------------------------------------------------------------------------------------------------------
(om dagstukkies gereeld te ontvang:  gaan na   http://warechristenedagstukkies.blogspot.co.nz/, en tik jou email adres in by "follow by email", "submit".)